Monthly Archives: December 2012

Koos se voorraad

Dit was altyd Hendrik, die Koster se werk om die Nagmaalwyn te gaan koop.    Elke Vrydag voor die Nagmaals-Sondag het Hendrik dan na die Drankwinkel gegaan, en die wyn gekoop.    Maar toe gaan Hendrik en sy vroutjie met 4 weke … Continue reading

Posted in Lang Staaltjies | Leave a comment

Toktokkie !

In die outyd het die kinders graag toktokkie gespeel.  Jy klop aan iemand se voordeur en hardloop dan weg, en natuurlik moet jy sorg dat jy nie uitgevang óf gevang word nie!!  So was dit klein Jannie se beurt om … Continue reading

Posted in Kort Staaltjies | Leave a comment

Tommie leer fluit

Die Pastoor was nog besig om sy slotgebed te bid, toe daar van agter uit die kerk ‘n hoë harde gefluit oor die gehoor swiep.   Klein Tommie se Ma skrik byna haar hart in ‘n toestand toe die klein knapie … Continue reading

Posted in Kort Staaltjies | Leave a comment