Monthly Archives: November 2012

Die dag met die Toewyding

Frik is nie ‘n man wat baie gereeld in die kerk kom nie. Hy val so in die  DDT groep van die Gemeente – die   doop-dood-en-trou-lidmate.   Maar trots, is hy trots op sy Kerk.   As familie kom kuier, ry hy … Continue reading

Posted in Lang Staaltjies | Leave a comment

‘n Gebed onbeantwoord

Klein Bienkie die Pastoor se vyf jarige dogtertjie het begin agterkom dat haar Pa altyd ‘n oomblik voor die kanseltrap huiwer en ‘n oomblik dan sy hoof buig, voordat hy opstap om te preek.  Op ‘n dag toe vra sy … Continue reading

Posted in Kort Staaltjies | Leave a comment

Please Mêdim

‘n Man sit by ‘n besige Mall op die tweede trappie, met sy pofferhande en opgeswelde voete, duidelik sigbaar vir ieder en elk om te sien.   Toe ons verby loop wys hy met sy hande so na sy voete en sê::  … Continue reading

Posted in Nuus | Leave a comment